Al die werk is so te sê afgehandel…
Die tafels is gedek…
Die gemeste kalf hang aan die spit…
Die bier is koud, daar is baie whiskey en nog meer ys…
Thanks WordPress! Dit was lekker, maar dis nou klaar!
Get every new post delivered to your Inbox.
Jy reken so?