Al die werk is so te sê afgehandel…
Die tafels is gedek…
Die gemeste kalf hang aan die spit…
Die bier is koud, daar is baie whiskey en nog meer ys…
Thanks WordPress! Dit was lekker, maar dis nou klaar!
Eish! Ek wil comment daar by jou nuwe tuiste maar as ek “Submit” kry ek ‘n moerse lang error message.
Eish! I’m looking in to it! Thanks Gert!
Selle storie hier as GG! Groeipyne né?
Woes!
Right-O! Try maar nou!
Ek het my gravatar gelaai en die is ingelog op wordpress en ek is nogsteeds ‘n monstertjie!
*sug*
Ek het my gravatar gelaai en is inge”log” op Woordstoot en ek is nogsteeds ‘n monstertjie!
En daar sê ek dit tweekeer! Hehehe – sorry
aaaaaaaah, uitstekend! ek verander my feedlist dadelik.
Nou ja, oor na die nuwe tuiste…
Naam
E-pos (will not be published)
Webblad
Notify me of follow-up comments via email.