10 Responses to “Ietsie vir die manne…”


  1. 11 Jan 2008 at 11:15

    Jis…. sy moet daai raampie maar lekker ry!! :lol:
    Baie mooi gedoen!

  2. 2 Die Gestorwe Soldaat
    11 Jan 2008 at 15:36

    Ja-nee, kyk… ‘n Man is nie ‘n klip nie, maar ek sou regtig nie omgee om daai raampie te wees nie… *moerse groot sug….*

  3. 11 Jan 2008 at 15:48

    Poefff – en daar val julle lugkasteeltjies!! :lol:

    Toegegee, julle het darem nie té slegte smaak nie!

  4. 11 Jan 2008 at 15:49

    Hey!!!
    Los my girlfriend uit!!!

    ***SUG***
    I wish….

  5. 5 Die Gestorwe Soldaat
    11 Jan 2008 at 16:25

    Hey! Hokaai! My blog, my meisie! Al julle ander – hands off & eat your hearts out! ;-)

  6. 11 Jan 2008 at 16:49

    /me vat die popcorn, skuif reg op haar stoel – hier kom ‘n ding!!

  7. 7 gertgariep
    11 Jan 2008 at 23:46

    ‘n Oulike, mooie poppie, maar ek is klaar getroud…

    Die see daar agter haar, in die raampie, lyk lekker. Loop die vis? Wat byt? Kabeljou of Galjoen? Of loop die Elwe dalk? Wat gebruik die manne vir aas? Tjokka of sardientjies? Met of sonder ‘n rooi kurkprop?

  8. 14 Feb 2008 at 17:50

    Ek sien sy’t toe uiteindelik vir jou ‘n kiekie gestuur. Aanhouer wen nê.

  9. 14 Feb 2008 at 17:51

    Jas, wat nou van Amy McDonald (of watookal haar naam is)? Jy gaan naderhand ‘n harem hê. Of is dit die plan?

  10. 24 Jun 2008 at 21:34

    Fokkit ek wens ook, sommer ek was die rand van die foto.Njammies.


Leave a Reply